Queen of Vagina – Laat ons lag
As julle die R Kelly “Real Talk” video nou die dag gesien het sal julle weet wat unintentional comedy is. “Vagina Queen” is nog ‘n stuk ongelooflike unintentional comedy. Basies is die ‘n song...
As julle die R Kelly “Real Talk” video nou die dag gesien het sal julle weet wat unintentional comedy is. “Vagina Queen” is nog ‘n stuk ongelooflike unintentional comedy. Basies is die ‘n song...
Movember is verby. Vir ‘n jaar sal ons nou nie meer hoef vas te kyk in Tweets en Facebook statuses waar ouens hulle snor “progress” af show nie. Net soos met baba foto’s op...
Ons almal was al daar. Een oomblik is jy besig om jou aand te geniet op ‘n rustige en wettige manier. Die volgende oomblik rys daar ‘n held op uit die as van moderasie....
Ons almal ken vir R Kelly. Meestal omdat ons almal Space Jam gekyk het en R Kelly die knaap was wat “I Believe I can Fly” gesing het. Deesdae is hy meer bekend vir...
Die SABC het ‘n advertensie van The Fish and Chips Co gister verban nog voor dit op enige TV verskyn het. Die rede hiervoor is omdat hulle bang is dat pappa Zuma met hulle...
Dit is altyd snaaks as mense spot met kommin mense. Die bra like die Kempton cherries, so baie dat hy ‘n video daaroor gemaak het en op die interwebs gegooi het. Nou kan ons...
Joe het so rukkie terug vir ons ‘n versameling van sy gunsteling literal video versions gewys. Die een van Enrique Iglesias se “Hero” het my nou die aand baie erg laat lag. Nie net...
Daar is niks so sad soos ‘n kak metal band nie. Behalwe as jy die girl in die interpretive dance mosh-pit video hier onder is, want na die video geneem is was sy baie meer sad as die...
Lank gelede (eintlik nie so lank gelede nie, meer 2002) was ek deel van ‘n soortgelyke operasie as die een hier onder. Al verskil is dat die toilet nie verstop was nie, ek het...
Ja almal ken die ou gesegde “Hoe weet jy iemand is ‘n CA? Hy/Sy sê jou.”, en ja dit is ‘n gesegde nie ‘n grap nie. Hier het ‘n troll ‘n amper gekwalifiseerde CA...
“Lois: Oh, my God! You can only play the piano when you’re drunk! Peter: Now that’s not true! I can also vomit, fall down and make dirty calls to your sister when I’m drunk!”...
Die Antwoord het ‘n video gemaak waar hulle op so paar van die comments wat Youtubers gelos het op “Fatty Boom Boom” se video. Kyk veral uit vir die responce wat Yo-Landi gee op...