Enrique Iglesias – Hero: Literal Version
Joe het so rukkie terug vir ons ‘n versameling van sy gunsteling literal video versions gewys. Die een van Enrique Iglesias se “Hero” het my nou die aand baie erg laat lag. Nie net is die video snaaks nie, maar dit is ook nie te versmaai om heeltyd vir Jenifer Love Hewitt te kan sien nie. Sy is hot.
My gunsteling deel is waar die fight met Mickey Rourke begin. Lekker lag.
LMGA!! Pretty F-up, maar kaksnaaks!