Die greatest virgin collection ooit
Daar is nie regtig ‘n ander manier om dit te sê nie. Hierdie is basies ‘n video van ‘n klomp virgins wat verduidelik hoekom hulle virgins is. 80’s klere, mullets, spiff brille, lame snorre...
Daar is nie regtig ‘n ander manier om dit te sê nie. Hierdie is basies ‘n video van ‘n klomp virgins wat verduidelik hoekom hulle virgins is. 80’s klere, mullets, spiff brille, lame snorre...
Gister het ons vir julle die snaakse video van die maand gebring. “Gangnam Style” van Psy het ons almal aan die lag gehad. Intussen het iemand vir ons die misheard lyrics video van “Gangnam...
Ek weet nie waar kom die ou vandaan nie en ek het nie lus om nou die interwebs deur te soek om uit te vind nie. My maagspiere is te seer van al die...
Net so paar foto’s om jou te laat lag. Marno het vir ons die foto gestuur uit Perth Australia om ons te wys dat daar kommin mense tussen die Ausies is ook. Thanks Marno....
Wat doen jy as jy ‘n tattoo wil kry, maar iewers waar nie veel mense dit ooit gaan sien nie? Jy laat jou hol tatoeëer. Die girl is 22 en sy kry ‘n tattoo...
Hier is hoe dinge verloop: Jy is ‘n jong dame, jy maak tos popmusiek en die enigste manier waarop jy dit gaan kan laat verkoop is om die video’s te laat drip van sex....
Aangesien almal full retard gegaan het en dit is al wat jy op Facebook sien het ek besluit om darem die snaakse kant daarvan te probeer sien. @DapperTrapper het hierdie vir my getweet by @gevaaalikdotcom....
Takeo Ischi is ‘n Duitse sanger en hy weet hoe om die popmasjien te laat rol. Afrikaanse popsterre kan leer by dié ou. Hoenders, techno en ‘n tipiese Afrikaanse popmelodie – as hierdie in...
Soos meeste van julle weet (of jy nou belangstel in rugby of nie, mense is SA kan mos nie ‘n braai hou sonder om oor rugby te praat nie) het die Stormers die bal...
Celebrities kry baie haat tweets. Ek het self al ‘n paar in Justin Bieber se rigting gegooi. Dit is altyd goed as jy net kan lag as mense jou kak gee oor iets. Die...
Axis of Awesome is ‘n Australian comedy groep. In die video wys hulle vir ons hoe meeste pop musiek gebou word met net 4 chords. Ons sukkel veral met die 4 chord klug in...
Die internet is vol cool goed, jy moet net hard genoeg soek. Gelukkig as jy elke dag ‘n draai kom maak hier by gevaaalik.com dan kry jy ‘n groot deel van die cool goed...