I like dem Kempton cherries
Dit is altyd snaaks as mense spot met kommin mense. Die bra like die Kempton cherries, so baie dat hy ‘n video daaroor gemaak het en op die interwebs gegooi het. Nou kan ons almal lekker saam met hom lag, of vir hom. Net soos jy wil.
My ears bleed…
Mad skills. Mad.
No shirt on cuz it’s fokkon hot!
Can we kill it before it breeds ?