Bill Burr vertel hoekom Yoko Ono suig
Die Beatles is tot vandag toe nog een van die grootste bands wat daar nog ooit was. Hulle was on top of the world tot Yoko Ono haar kloue in John Lennon in gekry...
Die Beatles is tot vandag toe nog een van die grootste bands wat daar nog ooit was. Hulle was on top of the world tot Yoko Ono haar kloue in John Lennon in gekry...
Dit is weer tyd vir bietjie stand-up comedy by Arcade Empire vir die maand se KakFunny Sessions. Die maandelikse comedy night by Arcade Empire is een van die hoogtepunte van my maand en daar...
San Francisco is bekend vir hulle groot populasie hippies en stoners. Hier is nou bewyse dat nie almal wat weed rook cool is nie. As jy ‘n doos is, is jy ‘n doos, of...
As gister se tragedie van die Boston bombings jou nie oortuig het dat ons gefok is nie (meestal oor ons te onnosel is om ‘n manier uit te figure om saam in vrede te lewe)...
Nou die dag toe ek by die We Are One Festival in Johannesburg was, was daar een ding wat vir my duidelik is: Daar is baie ouens in Johannesburg wat like van spiere bou...
Dit is goed om uit die huis uit te kom. Dit is iets wat ons mense dikwels vergeet en dan spandeur ons meer tyd voor die TV as wat ons iets doen. Hier is...
De’Anthony Thomas is ‘n American Football running back en hy is blitsvinnig. So vinnig dat sy noem naam “The Black Mamba” is, dit is net rasisties as jy ‘n poes is. Nou ek is...
Pineapple Express is een van Seth Rogen se flieks. In die fliek word twee stoners per toeval betrokke by ‘n criminal en baie gevaaalike situasie. Die fliek is fokken snaaks en is een van...
Een ding wat ek vroeg in my hoërskool loopbaan geleer het is dat ouens wat gym nie daarvan hou as jy nie ‘n fok omgee dat hulle gym nie. ‘n Ander ding wat ek...
Die van julle wat nie weet van Jay and Silent Bob nie, moet fokken wakker skrik. In 1994 het Kevin Smith sy eerste fliek gemaak, dit was ‘n independent movie met die naam Clerks. Jay and...
Double knockouts is skaars, skaars soos ‘n Catholic Priest wat nie kinders molesteer. Gelukkig word alles deesdae deur iemand met iets record en daarom kan ons die MMA double knockout sien. Die een het...
Laat ek jou sommer nou waarsku: As jy ‘n fan is van porn en een van jou grootste stokperdjies is om draties te maak oor porn, dan moet ek jou aanraai om nie hierdie...