German Guy Tries To Jump Into Ice Pool
Now I’m not the kind of person who finds it funny when some idiot (and all his friends) think its a great idea to lets say, jump off the roof into a dustbin or try and...
Now I’m not the kind of person who finds it funny when some idiot (and all his friends) think its a great idea to lets say, jump off the roof into a dustbin or try and...
Biblical Christianity is under attack, not from many fronts, but instead it is being destroyed by religious zealots like Nancy who wrote this article http://www.news24.com/MyNews24/Top-Ten-Threats-to-Christianity-20121008. I urge you to open that link and read...
Die Antword se musiek video vir “Fatty Boom Boom” het gister die interwebs getref. Dit is soos gewoonlik snaaks, entertaining en slim op ‘n manier. Hulle spot lekker met Lady Gaga en die manier...
Die Nissan GT-R is ‘n baie cool kar. So cool dat as ek die lotto wen, gaan dit moeilik wees om te kies tussen ‘n Nissan GT-R en die Audi R8. Een ding wat...
Net so paar snaakse foto’s om jou te laat lag. Ek wonder watter snit vleis daardie is? Jy sal weet waarvan ek praat as jy verder af kyk.
Nee ek praat nie van die Springbokke nie. Ek gee nie ‘n fok om oor hulle nie. Ek praat van wanner regte bokke jou opfok. Jy onthou sekerlik die video van die ou wat...
Vir meeste van die wêreld is dit ok om met die hand ‘n dratie te kap, of as jy slim is met ‘n Fleshlight. Vir die Chinese is dit net nie goed genoeg nie....
Hier by gevaaalik.com is ons nie regtig groot op fashion nie. Ek dra meeste van die tyd net wat vir my gemaklik is. Gewoonlik is dit ‘n jean, t-shirt en All Stars. Soms ‘n...
Gewoonlik is dolfyne diere wat mense laat smile en lag. Nie in Rusland nie. Daar begin almal mekaar sommer moer. Die video is die perfekte manier om jou dag te begin.
For those of you who don’t know who DEEP FRIED MAN is, have a little read through this piece below. If you do, go and win the competition already : DEEP FRIED MAN’s satirical take...
‘n Hele rukkie terug het Shadowclub en Goodnight Wembley by Arcade Empire gespeel. Ons was daar en het sommer ‘n podcast met Shadowclub gedoen. Tewryl Goodnight Wembley gespeel het is ek buitentoe om ‘n...
Die Burning Man Festival het verlede week plaassgevind in Black Rock woestyn. Hier is hoe Burning Man beskryf word: The event is described by many participants as an experiment in community, art, radical self-expression, and radical self-reliance....