Die troll word die trollee
Ek waardeer ‘n goeie troll. Dit kan ongelooflik snaaks wees en baie entertaining. Tog is daar niks in hierdie internet-wêreld wat so hartseer is soos iemand wat probeer troll en dan suig met dit...
Ek waardeer ‘n goeie troll. Dit kan ongelooflik snaaks wees en baie entertaining. Tog is daar niks in hierdie internet-wêreld wat so hartseer is soos iemand wat probeer troll en dan suig met dit...
In lig van die Oscar debakel is meeste mense nog bietjie op die agtervoet wat grappies aanbetref. Dit is ‘n teer sakie aangesien ‘n mooi jong dame in die fleur van haar lewe vermoor...
Ek weet, ek het nie die podcast gister op die site gesit soos ek belowe het nie. Tegnies het ek, maar julle kan hom nog net nie sien nie. Ek vra liederlik om verskoning....
Right, hier is ons weer met so paar Random Gevaaalikhede. Iets cool, iets snaaks, iets mooi of net iets random. Dit is waaroor die Random Gevaaalikhede gaan. Op die ou einde van die dag...
Dankie aan almal wat ons gister gejoin het by Capital Craft vir ‘n free bier of twee. Ons het dit geniet om vir julle bier te gee en julle te ontmoet. Ek gaan nie...
Maandag, alweer. Gelukkig kry ons Woensdag af om te braai. Ons vier ook ons verjaarsdag Woensdag by Capital Craft. Ons gaan so bietjie bier weg gee. Jy kan meer besonderhede kry op die gevaaalik,com...
Ek spin, erg. En nie die tipe spin waar jy op ‘n fiets sit en trap maar nerens gaan nie. Ook nie die tipe spin wat jy voel as jy te veel gedrink het...
Goddank dat Maandag verby is. Dit is maar elke Maandag ‘n kak dag. Gelukkig maak die Random Gevaaalikhede daardie bitter pil bietjie makliker om te sluk. Geniet die Random Gevaaalikhede.
Dit is reg, hierdie balhorige kleuter wat ons gevaaalik.com genoem het, het gister vier jaar oud geword. Dankie dat julle die vertragie aan die lewe gehou het vir die laaste vier jaar. Van onder...
Ek moet begin deur te sê baie dankie vir die van julle wat aanhou om vir my foto’s te stuur vir die Random Gevaaalikhede, of iets onder my aandag bring wat jy graag op...
Niks veel nuus hier nie. Behalwe dat as jy ooit gedink het daaraan om te leer scuba, dan gaan jy dit saam met my en Claudi Pieterse kan doen. Al die besonderhede sal more...
Tinder is ‘n app wat jy gebruik om iemand te vind wat jou dalk sal wil spyker. Dit gee voor om online dating net makliker te maak, maar Tinder is eintlik great vir creeps...