Dinosaur at Breakfast
So twee weke terug het ek Jurassic World gaan kyk. Dit is ‘n cool fliek en dit het my vir ‘n baie klein oomblik laat voel asof ek ‘n Raptor van my wil hê....
So twee weke terug het ek Jurassic World gaan kyk. Dit is ‘n cool fliek en dit het my vir ‘n baie klein oomblik laat voel asof ek ‘n Raptor van my wil hê....
Nog ‘n Suid-Afrikaanse foto maak dit in die week se Random Gevaaalikhede in vandag. Dankie vir die van julle wat aanhou om foto’s en memes in te stuur. Stuur gerus jou Random Gevaaalikhede submission...
‘n Lekker vet Random Gevaaalikhede. Hoekom nie? Het iets beter om te doen? Nie so gedink nie. Weereens dankie vir die submissions wat ingestuur is. Veral die “feminism” een het my hardop laat lag....
Ek doen nou al vir so rukkie Brazilian jiu-jitsu en in die rukkie het ek ‘n baie belangrike les al geleer: Wees versigtig, jy weet nooit wie weet hoe om te baklei nie Ek het al...
Hou aan om daardie submissions in te stuur vir die Random Gevaaalikhede. Jy kan dit eenvoudig e-mail na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com, of jy kan dit tweet na @gevaaalikdotcom. Jy kan gerus ook foto’s stuur wat jy...
Die laaste paar weke kry ek baie submissions vir die Random Gevaaalikhede. Dankie, ek is veral mal oor die eg Suid-Afrikaanse submissions wat ons kry. Die week is die “Sale Price” wiskunde fout en die...
Ek is so bietjie verveeld vandag, op ‘n Sondag. Miskien moet ek begin werk gaan die podcast. Ek het besluit om die Random Gevaaalikhede sommer te doen. Nou is dit ook sê te sê...
Die Random Gevaaalikhede is laat. Ek moet hierna die nuusbrief ook reg kry sodat dit more oggend 07:00 in jou inbox kan land. Jy kan hier jou e-mail insit om die nuusbrief te kry....
Dankie vir die van julle wat al deel is van die gevaaalike groep mense wat ons nuusbroef elke week kry in julle e-mail inbox. As jy niks gevaaalik.com verwant wil misloop nie, maak seker...
Gister het ek net nie by die Random Gevaaalikhede uit gekom nie. Nou is dit Vrydag en jy kry Random Gevaaalikhede vir ontbyt, en dan sal daar later die Vrydag Bederf wees. Geniet die...
Van wanneer af gee jy in elk geval om wat ander van jou dink? Raai wat? 100 jaar na ons dood is gaan niemand ons onthou nie en as hulle jou onthou gaan dit...
Na laas week se breek in die normale gevaaalik.com groove is dinge nou weer terug na normaal by die beste afrikaans site op die internet. Ek werk nog aan die laaste van die “Backroads...