Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Interpretive Dance Mosh-pit met Knockout

Daar is niks so sad soos ‘n kak metal band nie. Behalwe as jy die girl in die interpretive dance mosh-pit video hier onder is, want na die video geneem is was sy baie meer sad as die kak metal band. Ja, ek noem dit ‘n “interpretive dance mosh-pit” want dit lyk regtig asof die mense in die mosh-pit besig is om interpretive dance te doen in plaas van mosh.

Check bietjie die vocalist aan die regterkant van die skerm net voor die girl uitgeslaan word, hy is in sy kouse. Niks sê metal soos om in ‘n mic in te skree terwyl jy nie jou skoene aan het nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *