Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dank die gode Movember is verby

moustache

Movember is verby. Vir ‘n jaar sal ons nou nie meer hoef vas te kyk in Tweets en Facebook statuses waar ouens hulle snor “progress” af show nie. Net soos met baba foto’s op Facebook gee niemand behalwe die eienaar van ‘n snor om oor sy snor nie. Dit was pret, maar ek is fokken bly dit is verby. Die video hier onder handel oor die hoe om jou snor af te skeer. Dit is fokken snaaks en het vir die eerste keer in 4 weke ‘n glimlag op my gevreet gesit toe ek “Movember” hoor.*

Dankie aan @DapperTrapper wat die video onder my aandag gebring het.

*Ek blaas alles heeltemal uit verband uit anders sou die stukkie maar bra boring gewees het. Behalwe die deel oor foto’s van jou snor op Facebook of Twitter sit, dit is onnosel.

You may also like...

1 Response

  1. December 6, 2012

    […] to gevaaalik.com and @DapperTrapper for this one. Share […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *