Hoe weet jy iemand is amper ‘n gekwalifiseerde CA?
Ja almal ken die ou gesegde “Hoe weet jy iemand is ‘n CA? Hy/Sy sê jou.”, en ja dit is ‘n gesegde nie ‘n grap nie. Hier het ‘n troll ‘n amper gekwalifiseerde CA aangevat, maar ek dink nie die troll het geweet sy is ‘n amper gekwalifiseerde CA nie.
Na die troll uitgewys het dat hy nie van rugby hou nie en dink dit is boring het die amper gekwalifiseerde CA gereken hy moet gay wees oor hy dink rugby is boring. Dit was ‘n onnosel stelling van die amper gekwalifiseerde CA en die troll het dit uitgewys deur haar ‘n lesbian te noem. Net soos jy nie gay is oor jy dink rugby is boring nie, is jy ook nie iemand wat in die kombuis hoort net oor jy ‘n vrou is nie. Nog ‘n punt wat die troll gemaak het met een van sy comments.
Om te sê die amper gekwalifiseerde CA het nie lekker geweet wat aangaan nie is ‘n understatement. My gunsteling deel: “Nou moet ek in die kombuis wees permanent omdat ek ‘n vrou is? Sulke comments maak my moerig want ek is nie ‘n slapgat vrou wat in haar pajamas by die huis rondle nie. Ek is amper ‘n gekwalifiseerde CA. Kyk dit op.”
Click die image hier onder om dit groter te sien.
Jiwisses dis lame…..haar man kan seker nie wag dat sy gekwalifiseer het nie….
Legend! Stix, aangesien die mense die posts gepost het as “available to public”, kan jy netsowel ‘n direkte link post na die page sodat ons almal hulle kan kakbyt. Kom nou…
Ek wens dit was so maklik my bra, maar ongelukkig kan jy net comment as jy friends is met die persoon wat die status update gemaak het. Dit bly darem snaaks.
@RoKa ja kammaaan Stix doenit ou……unleash ons, groot asb….
ek is fokken doodseker hulle sal ons aanvaar as “friends” op FB want “amper gekwalifiseerde CA’s het mos nie baie van dit nie…
Maar dis oraait…. Mens sal dit kan access en hulle op een of ander manier verder troll! Hulle het klaar hulle right to privacy ge-waiver…
n Amper gekwalifiseerde CA en reeds n Meesters in “Doos wees”.
Hahaha. True that.