Valentynsdag Random Gevaaalikhede
Ek weet, jy is net so dankbaar dat Valentynsdag verby is soos wat ek is. Ek joke, Valentynsdag is nie iets wat in my huis gevier word nie en my vrou gee net so...
Ek weet, jy is net so dankbaar dat Valentynsdag verby is soos wat ek is. Ek joke, Valentynsdag is nie iets wat in my huis gevier word nie en my vrou gee net so...
Yes, die Random Gevaaalikhede is laat. Yes, ek gaan nou bietjie rush om die uit te kry, sodat jy dit op ‘n Vrydag kan check. Jy sal ook later vandag die Vrydag Bederf kan...
As daar een ding is wat Suid-Afrika baie van het is dit pragtige dames. Ja, daar is baie walgworse ook, want soos alles kom die goeie saam met die slegte. Ons het ook pragtige...
As jy in die omgewing is van Pretoria vanaand, kom maak ‘n draai by Railways Cafe vir bietjie stand-up comedy. Ek en Sven gaan daar wees, so kom sê hello. Vir meer besonderhede, loer...
Ja, die Fairies in Boots in die title is ‘n reference na ‘n Black Sabbath song. As jy dit nie geweet het nie, hoe durf jy? Kry bietjie goeie musiek in jou lewe en...
Ja, die Random Gevaaalikhede se super power is baie beter as enige super power wat Afriform-man het. Jammer die een is so bietjie laat. Darem kom die Vrydag Bederf ook later om te help...
As jy nog nie gehoor het nie, Vodacom en MTN is nie baie ongelukkig dat Whatsapp veroorsaak dat mense nie meer SMSe stuur ten duurste nie. Hulle reken WhatsApp moet betaal oor hulle die...
Hoe weet jy dat jy verveeld is met jou werk? Jy kap draties in die werk se badkamer. In New York het 39% van ouens blykbaar erken dat hulle draties kap by die werk....
Goeie doos maar sedert die begin van 2016 is die hele Suid-Afrikaanse internet net kwaad. Hopelik kan die Random Gevaaalikhede help dat jy vergeet van die onnosele snert van die massas. Die crux van...
Hierdie paragraaf het heelwat anders gelyk toe ek hom gister gesit en skryf het. Ek skryf dit nou oor, terwyl ek hartseer is. Ek is hartseer oor ‘n ou wat ek nog nooit ontmoet...
Hier sit ons alweer, nog ‘n Random Gevaaalikhede op ‘n Donderdag. Dankie aan almal wat foto’s ingestuur het vir die een. Julle het my lekker laat lag. Stuur gerus jou Random Gevaaalikhede foto na...
Voorspoed vir 2016! Ja ons het gister ook voorspoed gesê vir die nuwe jaar in die Stoute Boudjies, maar ons besef dat julle op vakansie is en dus dan so hier en daar ‘n...