Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

SABC Banggatte verban Zuma-advertensie

Die SABC het ‘n advertensie van The Fish and Chips Co gister verban nog voor dit op enige TV verskyn het. Die rede hiervoor is omdat hulle bang is dat pappa Zuma met hulle sal raas. Die advertensie spot met die hele Nkandla debakel. Jy weet, die storie van ons president wat besig is om vir hom ‘n compound te bou.

Die SABC is “ghey” (dit is hoe jy gay spel sonder om die gay mense te offend). Dit is belaglik dat die advertensie weerhou word van die SABC kanale. Al logiese rede hiervoor is dat die SlapgatBC bang is hulle word op die vingers getik as hulle die advertensie wys. Dit is wat ons media ‘n dringende te kort aan het: mense wat bereid is om golwe te maak. Hulle sal eerder skape wees. Is dit belaglik of is dit net ek?

You may also like...

2 Responses

  1. BaasDeBeer says:

    SABC?
    Dis mos daai TV stasie wat niemand kyk nie?

  2. Stix says:

    @BaasDeBeer: Nee man, almal het dit gisteraand gekyk om te sien hoe verloor oom Riaan se make-up artists hulle werke

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *