Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rob Zombie – Enter Sandman Metallica cover

Rob Zombie, meneer Rocky Horror Pictures show met meer horror en guitarre as raging queens, bly maar ‘n fokken cool dude. Hy is miskien nie die antreklikste ou op die oog af nie, maar die dames hou van sy rock star status en sy southern drawl. Kyk net hoe hot is sy vrou.

Rob-Zombie-Band

Ek hou van sy musiek en sy movies. Hier onder is ‘n video van Rob Zombie en band wat ‘n cover doen van Metallica se “Enter Sandman”. Wat dink jy van dit? Rob werk blykbaar ook tans aan ‘n nuwe album. Hier is die video van die “Enter Sandman” cover, hy praat eers bietjie en dan begin die song by 01:30 omtrent.

You may also like...

1 Response

  1. ZefSteph69 says:

    Ek love hom nog altyd. Sy vrou Sheri Moon is vreeslik lekker. Gaan kyk sy nuwe movie “Lords of Salem”. Die cover is noggal befok.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *