Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wolfmother New Crown, die nuwe album

Wolfmother is ‘n awesome band, en soos meeste awesome bands gaan dinge in die band maar op en af. Net so rukkie terug het Wolfmother selfs opgebreek vir 10 weke. Gelukkig het hulle besluit om aan te hou probeer, want verhoudings gaan alles oor compromise kinders. Wolfmother is nog een van daardie bands wat ek glad nie sal omgee om live in Suid-Afrika te sien nie.

wolfmother new crown

Hulle nuwe album het die naam New Crown. As jy gewonder het hoe dit klink, dit is uit en uit Wolfmother en as jy van Joker and the Thief of Cosmic Egg gehou het gaan jy van Wolfmother New Crown ook hou. Jy hoef nie eers te wag nie. Jy kan sommer nou na die hele album luister hier onder. As jy nog nie ‘n fan van Wolfmother is nie, of jy ken hulle glad nie: dit is ‘n plesier.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *