Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe Mastodon album oppad

Mastodon is een van die beste metal bands van ons tyd. Once More ‘Round the Sun is hulle nuwe album wat binnekort beskikbaar gaan wees en ek kan nie wag nie. Once More ‘Round the Sun is die opvolg album vir die meesterstuk The HunterHier onder is die album se cover en dit hou mooi by die Mastodon styl van vreemde album covers.

mastodon-once-more-round-the-sun

Hier is ook die eerste song vanaf die album, “High Road”. Wat kan jy verwag vanaf die nuwe album? 11 nuwe songs en as “High Road” enige indikasie is van wat ons kan verwag is dit vocal growls en harde riffs met melodic choruses. Basies pragtige Mastodon presies soos ek daarvan hou.

You may also like...

4 Responses

  1. Geoff says:

    het i kind hierie getuk??????????

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Geoff: Moet nie vir ‘n oomblik dink dat ek die ironie in jou comment gemis het nie. Maar om jou vraag te antwoord: Ja, ‘n baie haastige kind het hierdie getik (let op na die spelling van die woord tik) en boonop het die kind ADD. Asof dit nie erg genoeg was nie het die kind 6 ure laas sy medikasie gehad. So verskoon maar dat die kind sulke hoë Afrikaans gebruik het dat jy dit nie kan verstaan nie, Geoff.

  1. May 5, 2014

    […] week het ons Masodon se nuwe song, "High Road", gehoor. Dit het my oor-bekke laat water vir nog Mastodon en dus is ek die laaste paar dae so […]

  2. June 17, 2014

    […] As jy nie iTunes wil install nie gaan maar moet wag tot volgende week om die album te hoor. Jy kan wel "High Road" hoor, die eerste single vanaf Mastodon se nuwe album. Ek het dit so rukkie hier op gevaaalik.com gedeel en jy kan die song hier luister. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *