Slipknot release die hardste voorsmaak van nuwe album – Custer
As jy ‘n Slipknot fan is het jy seker al ‘The Negative One‘ en die ongelooflike catchy ‘The Devil in I‘ gehoor. Altwee songs van Slipknot se nuwe album 5: The Gray Chapter wat...
As jy ‘n Slipknot fan is het jy seker al ‘The Negative One‘ en die ongelooflike catchy ‘The Devil in I‘ gehoor. Altwee songs van Slipknot se nuwe album 5: The Gray Chapter wat...
Wat kry jy as jy Borat, Die Antwoord en Rammstein kry om saam ‘n mutant baba te maak en dan los jy die mutant baba in ‘n orphanage in Eastern-Europe? Jy kry Dubioza kolektiv. Ek...
An English translation of this article can be found by clicking here. Die internet het baie dinge al verander. Een van die coolste veranderinge wat die internet al aangebring het is dat jy nie...
Die Grunge era was volgens my een van die beter eras in musiek. Dit het bands soos Sound Garden, Nirvana, Red Hot Chili Peppers, Pearl Jam, Stone Temple Pilots en Smashing Pumpkins opgelewer. Nie...
Slipknot het Vrydagaand hulle nuwe video bekendgestel vir die song “The Devil in I”. In die video sien ons nuwe Slipknot maskers vir die lede van die groep. Jim Root (guitar) het vir my...
Audioslave was ‘n Supergroup – Rage Against the Machine se hele band (sonder daai “takhaar” soos my pa hom sou noem) maar met Chris Cornell as lead singer. Op hul eerste plaat, of...
Ek moet meer musiek met julle deel. Dit is immers hoe gevaaalik.com dit gemaak het tot op die map. Dus het ek besluit om bietjie Machine Head onder julle neuse te druk vandag. Ons...
Gister het Slipknot nog ‘n nuwe song van hulle yet to be named nuwe album. Daar was dadelik mixed responses. Die eerste smakie wat ons gekry het van die nuwe album was baie soos...
Wanneer mens in die oggend werk toe ry het jy nie veel opsies nie – Tuks FM se 19-22 jarige DJ’s het skaars hulle babavet afgeskud en weet fokkol van fokkol af nie. Highveld?...
Finding good music is hard. Finding an awesome rock band is even harder. Luckily the internet has made it easier to find awesome music that you like and made it easier to support the bands...
This piece was written by Lorimer Wilmot. So my reason for being at this year’s Oppikoppi was entirely selfish (and yes, maybe writing this article seems a bit boastful, but hey, fuck that.) So...
Dirt is die tweede album deur Alice in Chains. Die album is in 1992 vrygestel en het al meer al 5 miljoen copies verkoop. Dit is by ver Alice in Chains se top verkoper,...