Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Niykee Heaton – South African Bad Ass

An English translation of this article can be found by clicking here.

Die internet het baie dinge al verander. Een van die coolste veranderinge wat die internet al aangebring het is dat jy nie meer ‘n record label kort om jou album onder mense se neuse te kry nie, jy kort nie ‘n publisher om jou boek te publiseer nie en soos gevaaalik.com bewys, kort jy nie ‘n koerant of tydskrif om ‘n publikasie te hê om voor te skryf nie. Niykee Heaton is 19 jaar oud en met een YouTube video het haar lewe heeltemal verander.

Niykee Heaton - South African Bad Ass (3)

Niykee Heaton is jou average bedroom musician gewees, wat covers gedoen het van die musiek waarvan sy hou, nes meeste ander bedroom musicians. Niykee se keuse van covers was hip-hop songs. Lil’ Wayne, Juicy J en Chief Keef het covers van Niykee af gekry. Toe op ‘n dag het haar cover van Chief Keef se “Love Sosa” dit gemaak tot op WorldStarHipHop, ‘n site wat ek gewoonlik net besoek om te sien hoe kommin mense mekaar moer. Van daar af het Niykee Heaton viral gegaan, Chief Keef het selfs oor haar getweet.

Die res is geskiedenis. Deesdae is Niykee gesign op Steve Rifkind en Russell Simmons se All Def Music en sy het haar eerste EP uit, Bad Intentions. Jy wil seker nou weet hoekom ek oor Niykee Heaton skryf, dit is nie regtig my tipe musiek nie. Wel, daar is 2 redes; Haar ma is Suid-Afrikaans en ek hou van sukses stories.

Dit is vir my ongelooflik cool as iemand iets wat hulle doen uit liefde in ‘n voltydse werk kan verander. Ja, Niykee se musiek is miskien nie right up my ally nie, maar ek het respek vir wat sy gedoen het. Dit help natuurlik dat sy gedeelteliks Suid-Afrikaans is, en sy is ook glad nie hard op die oog nie. Iets waarvoor sy baie grief kry is haar foto’s wat sy op haar Instagram deel. Die prudes reken mos dames moet nie hul lywe wys nie, veral nie as hulle sexy is nie. Ek sê: “If you got it, flaunt it!”

Hier is so paar foto’s van Niykee, ‘n song van haar Soundcloud af en ook die video vir haar song “Bad Intentions”. Dit mag dalk nie jou smaak wees nie, maar miskien sal jou meisie/vrou daarvan hou. Sy hoef nie te wees jy het dit ontdek oor Niykee Heaton nou ‘n gevaaalike dame is nie.

Niykee Heaton - South African Bad Ass (2)

Niykee Heaton - South African Bad Ass (4)

Niykee Heaton - South African Bad Ass (5)

Niykee Heaton - South African Bad Ass (6)

Niykee Heaton - South African Bad Ass (7)

Niykee Heaton - South African Bad Ass (8)

Niykee Heaton - South African Bad Ass (9)

Niykee Heaton - South African Bad Ass (10)

Niykee Heaton - South African Bad Ass

You may also like...

10 Responses

  1. September 29, 2014

    […] Die warm lyfie is Niykee Heaton. Jy kan meer oor haar lees hier: Niykee Heaton – South African Bad Ass […]

  2. October 10, 2014

    […] As jy meer van Niykee Heaton wil sien, loer hier. […]

  3. November 21, 2014

    […] jy vir Niykee Heaton? Loer hier as jy nie doen […]

  4. February 27, 2015

    […] kan meer sien van Niykee Heaton, […]

  5. April 23, 2015

    […] jy vir Niykee Heaton? Volg jy haar op […]

  6. May 27, 2015

    […] Ken jy vir Niykee Heaton? Indien nie, loer gerus na haar sexy koerek lyf net hier. […]

  7. August 12, 2015

    […] half-Suid-Afrikaanse sekskat Niykee Heaton is die gevaaalike dame hier […]

  8. August 26, 2015

    […] kna meer van beeldskone Niykee Heaton hier […]

  9. December 12, 2015

    […] van Niykee Heaton […]

  10. May 9, 2016

    […] jy ‘n long time fan van gevaaalik.com is dan het jy verseker al vir Niykee Heaton gesien. Niykee is half Suid-Afrikaner en sy het famous geword via die internet, gedeelteliks vir […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *