Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slipknot – The Devil in I

Gister het Slipknot nog ‘n nuwe song van hulle yet to be named nuwe album. Daar was dadelik mixed responses. Die eerste smakie wat ons gekry het van die nuwe album was baie soos die Slipknot van die Iowa era, en ek hoef julle seker nie te vertel dat dit baie welkom was nie. Jy kan “The Negative One” hier sien.

Wat is die probleem met dioe nuwe song van Slipknot? Wel, meeste mense beskryf dit as “SlipSour” of “SourKnot”, basies klink dit vir baie mense baie soos ‘n Stone Sour song. Ek het niks teen Stone Sour nie, maar ek moet erken dat self vir my is die vocals en die melody van “The Devil in I” baie soos wat ek ken van Stone Sour af.

Slipknot-The-Devil-in-I

Nou is die vraag net hoeveel van die nuwe Slipknot album gaan die harde Slipknot wees, die Iowa en Slipknot dae se Slipknot? En hoeveel gaan die meer melodiese Slipknot wees wat ons hoor in “The Devil in I”? Ek hoop vir ‘n harde Slipknot album, maar ek moet ook eerlik wees met julle dat dit net is oor dit is wat ek verkies.

Wat dink julle van “The Devil in I”? Is dit reg dat Slipknot fans bekommerd is dat Slipknot sonder Paul Gray en Joey Jordison meer ‘n SourKnot gaan wees? Luister die song hier onder, en los jou opinie in die comments, ff tweet jou opinie na @gevaaalikdotcom.

You may also like...

2 Responses

  1. September 15, 2014

    […] het Vrydagaand hulle nuwe video bekendgestel vir die song "The Devil in I". In die video sien ons nuwe Slipknot maskers vir die lede van die groep. Jim Root (guitar) het […]

  2. October 30, 2014

    […] en in die eerste drie songs van die album laat Slipknot ons mooi verstaan dat hierdie metal is. "The Devil in I", die single wat ons almal reeds ken, is die laaste song wat ons hoor voor "Killpop" […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *