Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Pantera – I’m Broken

Pantera

Wys my ‘n metal head wat nie van Pantera hou nie en ek wys jou ‘n poser. Pantera is een van die coolste metal bands wat daar nog was. Ongelukkig sal Patera nooit weer dieselfde kan wees nie (dit is nou as die ouens weer sou speel as Pantera) want soos julle weet is Dimebag Darrel tragies dood in 2004. Ek onthou nog ek was op ‘n Sondag besig om na Barney Simon se show op 5FM te luister, toe ek die hartseer nuus gehoor het. As ek moet amped raak of as ek kwaad is dan is Pantera een van my go to bands.

As jy nog nie Hellyeah se “Alcohaulin’ Ass” gehoor het nie, gaan check dit gerus ook hier uit.

Hier is “I’m Broken”, defnitief een van die coolste Pantera songs. Ek love die opening riff.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *