Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Crossfaith – Omen (The Prodigy Cover)

Crossfaith (クロスフェイス) is a Japanesemetalcore band from Osaka that was formed in 2006. The band released their first EP “Blueprint of Reconstruction” in 2008. The band consists of vocalist Kenta Koie, guitarist Kazuki Takemura, Hiroki Ikegawa on bass guitar, drummer Tatsuya Amano and Terufumi Tamano on keyboards.

Ja, probeer daardie name sê sonder om te hakkel, ek dare jou. Ek is nie ‘n groot fan van metalcore nie. So nou en dan is daar ‘n song waarvan ek hou maar oor die algemeen is bands soos Bring Me The Horizon maar vir my tos. Ek like metal, maar nie wannabe metal nie. Met dit gesê, ek love industrial/electro musiek soos Nine Inch Nails, Marilyn Manson en The Prodigy. In hierdie geval het die Japanese band Crossfaith my bly gemaak met hulle cover van The Prodigy se song “Omen”.

Crossfaith

Crossfaith – Ek weet nie wat hier aan gaan nie. Oosterse kultuur is baie anders as ons kultuur

Ja, ek het gelag vir die manier hoe die Kenta Koie van die woorde uitspreek, byvoorbeeld “Noa, de whitings on de waaao” wat “Now, the writing’s on the wall” moet wees. But give the guy a break, Engels is nie ‘n taal wat baie Japanese mense goed praat nie. Wat dink julle van die cover? Ek like dit. Los ‘n comment en laat weet my wat jy dink.

You may also like...

3 Responses

  1. Cobus says:

    Baie cool! Ek het gehou van die breakdowns, waar die drummer stop en net die keyboard speel.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Cobus: Ja, baie cool transitions.

  3. pisgesig says:

    Inderdaad. Gee Kenta ‘n break. Wie van ons kan japanees praat?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *