Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Queens of the Stone Age – Precious and Grace

Queens of the Stone Age is nie sommer net een van my favourite bands nie, ek noem hulle een van my favourites vir ‘n rede. Hulle het nog nooit ‘n kak album gemaak nie. Alle van Rated R tot by …Like Clockwork is almal great albums. As jy vir jou so paar Queens of the Stone Age albums wil kry gaan loer hier. Songs for the Deaf en Lullabies to Paralyze kan jy nou kry vir R69.00 elke. Dit is twee Queens of the Stone Age albums vir die prys wat jy normaal weg sal betaal vir een, bargain.

queens-of-the-stone-age-with-billy-gibbons

Lullabies to Paralyze se Uk edition is waarvanaf die ZZ Top cover “Precious and Grace” kom. Gelukkig vir jou gaan ek jou nie net vertel hoe cool song dit is nie, jy kan dit sommer self luister hier onder. Laat weet my wat jy dink in die comments. Dankie vir die van julle wat vir julle musiek koop via die links op gevaaalik.com, dan kry ons so bietjie geldjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *