Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Spoonerman – Deathswing

Daar is menigde great bands daar buite, die probleem is dat baie van hulle regtig net nie die exposure kry wat hulle verdien nie. Suid-Afrika het ‘n ever growing music scene. Ongelukkig moet mens deur baie kak sif om by die regte cool goed te kom. Selfs ek wat my oor redelik op die grond het, mis soms ‘n goeie een. Spoonerman is een van daardie bands wat ek niks van geweet het tot omtrent twee weke terug nie, en ek like dit. Ek sê dit nie net nie, ek like dit regtig. Dit is feel good rock ‘n roll op sy beste.

SPOONERMAN

‘n Groot probleem wat die SA music scene het is dat daar te veel mense is wat rondhol en sê dat ‘n band cool of goed is, net oor hulle ‘n local act is. Die waarheid is dat meeste local bands suck. Maar as almal sê iets is cool, al is dit eintlik nie, dan kry die wat suck exposure. Kyk byvoorbeeld na Miley Cyrus en haar fokken “Wrecking Ball” song. Dit is uiters tos, maar almal weet daarvan. So doen my ‘n guns en hou op sê swhit is cool as dit nie is nie. Dit is ok om nie van goed te hou nie. Dit is ook cool om van goed te hou al hou ek nie daarvan nie. Ek hou van Spoonerman. As jy meer van hulle wil hoor gaan loer gerus na hulle Soundcloud page hier.

Hier is hulle vars van die rakke af nuwe video vir hulle song “Deathswing”. Gaan gee die ouens se Facebook page ‘n like of volg hulle op die Twitter by @SpoonermanLives

You may also like...

3 Responses

  1. January 8, 2014

    […] en lê en niks doen nie. Kom klap eerder Firkin in Centurion en check so paar bands saam met my. Spoonerman, The Rouge Project, Stereo Jacks en LEVEN gaan daar wees om julle te entertain. Die show begin […]

  2. August 5, 2014

    […] die bands en dit sal altwee ‘n great manier wees om jou Oppikoppi af te skop. Ongelukkig speel Spoonerman 13:00 op die Bruilof Stage, en Only Forever speel 13:00 by Wesley’s Dome. Either way dit is ‘n […]

  3. October 22, 2014

    […] week se Stoute Boudjies sal jy 'n poster sien vir bietjie live musiek by Schivas in Pretoria met Spoonerman, Cami Scoundrel en . Dit is free, so kom maak 'n […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *