Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Queens of the Stone Age – The Vampyre of Time and Memory

Ek weet baie mense wat die site daagliks besoek doen dit defnitief nie oor hulle die musiek wat ek hier op gevaaalik.com post waardeer nie. Vandag stel ek voor dat jy die video ‘n kyk gee en die song luister, of jy nou saamstem met my smaak in musiek of nie. “The Vampyre of Time and Memory” is die nuuste single vanaf Queens of the Stone Age se …Like Clockwork ablum. By ver een van die beste albums van die jaar, moontlik die beste.

Of jy ‘n fan is van Queens of the Stone Age of nie en of jy dink my smaak in musiek suig of nie, die een is die moeite werk om te sien. Die video is creepy maar ook ietwat comical. Vat 5 minute uit jou dag en geniet die een. Laat weet my wat jy dink in die comments.

You may also like...

4 Responses

  1. Steve says:

    Ek hijack bietjie hier en nie om ‘n pooooooeeeeeeesssssch te wees nie, maar hierdie artikel spreek die waarheid. Dink jy moet ‘n artikel hieroor skryf

    http://www.bbc.com/future/story/20131125-why-the-stupid-say-theyre-smart?ocid=global_future_rss

    Poesbek

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Steve: Hey man. Welkom terug na jou commenting absence. Ek gaan geen beloftes maak nie want my schedule vir skryf op die oomblik is redelik vol, maar dit is ‘n interesante idee. Ek sal bietjie kyk wat ek daaroor kan maak. Ek is beslis nie een van daardie dommes wat dink hulle is slim nie, ek weet ek is dom. Ek het immers nie ‘n honneurs nie.

  3. Steve says:

    Kwaai my bra. Sien uit. Daai GSP decision was darem fokken korrup was dit nie? Ek scheme al is ek ‘n fan daai bra se career staan einde se kant toe. Dieselfde geld vir Spider,hy moet Wideman straf en dit quits roep.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Steve: Ek het nog nie die fight gesien nie man, maar ek het gehoor dit was so bietjie van ‘n fokop. Soos met alles in die lewe kan niemand vir altyd die beste bly nie. GSP, Anderson Silva, John Jones, hulle almal se typ is beperk. Jy is net die beste tot iemand beter kom en jou tande uit poes.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *