Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jack Parow – P.A.R.T.Y

JackParowportraitAntonieRobertsonHR

Dit is tyd vir vakansie, vir party van ons. Jack Parow het ‘n lekker tune en video gemaak om jou sommer nou al in die mood te kry vir ‘n vakansie. “P.A.R.T.Y” is die song se naam en die video het sulke lekker road trip, see, kuier en party vibes dat ek nou sommer gaan ophou werk vir die res van die dag. “Hou my heeltyd jonk en vir fokol bang” soos ou Jack rap in die song.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *