Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Minder as ‘n maand dan skop Lamb of God SA in die ballas

Lamb of God

Dit is reg, die jaar is so te sê verby. Tyd vlieg. Die een voordeel daarvan is dat dit nou minder as ‘n maand is voor Lamb of God Suid-Afrika toe kom. Ek kan nie wag hiervoor nie. Lamb of God is al vir jare op my bucket list van bands om live te sien en net voor ek my kaartjie na ‘Merica gebook het, het hulle my baie geld gepsaar en aangekondig dat hulle Suid-Afrika toe kom. Vir al die info oor hulle shows loer hier. As jy nog nie besluit het of jy wil gaan nie, kyk gerus die video vir “Ruin” hier onder en dan kry jy vir jou ‘n kaartjie. Wie sien ek in die mosh-pit?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *