Alice In Chains – The Devil Put Dinosaurs Here
“The Devil put dinosaurs here, Jesus don’t like the queer.” Die is net van die tong in kies lyrics uit die Alice in Chain song. Dit is ‘n single vanaf hulle nuutste album, met dieselfde naam. Ek het die album oor die naweek gekry en ek moet erken ek hou baie daarvan. Die enigste ander Alice in Chains album wat ek besit is Dirt.
Die opening track van The Devil Put Dinosaurs Here is “Hollow” en dit begin met ‘n ongelooflike cool en baie harde guitar riff. Check die video hier onder uit en laat weet my wat jy dink. Is jy ‘n fan van Alice in Chains?
1 Response
[…] is die tweede album deur Alice in Chains. Die album is in 1992 vrygestel en het al meer al 5 miljoen copies verkoop. Dit is by ver Alice in […]