Monthly Archive: July 2013

Sylosis – Fear the World 1

Sylosis – Fear the World

Ek love metal. Niks maak my meer opgewonde as wanneer ek ‘n nuwe metal band ontdek waarvan ek hou nie. Sylosis is een van daardie metal bands wat daardie gevoel uit my gebring het....

PHFAT – House of Clashes 0

PHFAT – House of Clashes

Hier by gevaaalik.com is ons geen vreemdeling tot PHFAT nie. En nou het die ounes van PHFAT nie net ‘n nuwe song uit nie maar ook ‘n nuwe album oppad, ‘n vollengte album. “House...

Lamb of God South Africa 2014 7

Lamb of God South Africa 2014

Lamb of God is oppad Suid-Afrika toe. Niks is nog confirm nie, maar Computicket het opgefok en die kat uit die sak gelaat op hulle website gister. 24 Januarie 2014 is die datum wat...