Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sylosis – Fear the World

Sylosis

Ek love metal. Niks maak my meer opgewonde as wanneer ek ‘n nuwe metal band ontdek waarvan ek hou nie. Sylosis is een van daardie metal bands wat daardie gevoel uit my gebring het. Fok metalcore, hierdie is regte metal. Harde guitar riffs en epic solo’s met thrash drums. Sylosis is ‘n Britse metal band uit Reading, Berkshire.

Ek het eerste gehoor van die band toe ek ‘n interview lees met Willie Adler, guitarist vir Lamb of God. Hy het gereken dat hulle een van sy gunsteling nuwe metal bands is en dat hulle guitarwerk uitstekend is. Hy is nie verkeerd nie. As jy ‘n metal fan is stel ek voor jy kyk die video hier onder, “Fear the World. Sylosis is van nou af defnitief deel van my playlists. Wat dink jy van Sylosis? Enige fans van hulle onder die gevaaalike lesers?

You may also like...

1 Response

  1. Andre says:

    Awesome guitar solos. Great Bass guitar en mean dromme. Is net nie ‘n fan van die vocals nie. Te veel death growls.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *