Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies Word Eclipse

Ek weet. “Wat kan moontlik die Stoute Boudjies eclipse?” is wat jy jouself nou vra. Vir my is dit nie baie dat daar iets is wat my meer opgewonde maak as die weeklikse Stoute Boudjies nie. Maar gisteraand toe ek die nuus kry van Computicket wat perongeluk laat leak het dat Lamb of God Suid-Afrika toe kom het ek geweet dat dit nie net ek is wat gaan dink dit is die beste nuus van die week nie. Miskien die laaste 6 maande.

Tot dusver het die artikel met die Lamb of God nuus (wat vanoogend live gegaan het) al meer views gekry as wat meeste van die Stoute Boudjies kry op ‘n Woensdag. Ek het so idee dat die tickets vir die shows van Lamb of God gaan vlieg. Sodra ek weet wanneer die tickets beskikbaar is sal ek julle laat weet.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20130717

Stoute Boudjies 20130717 (2)

Stoute Boudjies 20130717 (3)

Stoute Boudjies 20130717 (4)

Stoute Boudjies 20130717 (5)

Stoute Boudjies 20130717 (6)

Stoute Boudjies 20130717 (7)

Stoute Boudjies 20130717 (8)

Stoute Boudjies 20130717 (9)

Stoute Boudjies 20130717 (10)

Stoute Boudjies 20130717 (11)

Stoute Boudjies 20130717

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *