Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tappit Techno Treffers: Vengaboys – Boom Boom Boom

Ek dink ek was rondom 15 jaar oud toe die deel van die Tappit Techno Treffers my oordromme vir die eerste keer getref het. “Boom Boom Boom” van die Vengaboys ken ons almal. Ek het actually nog die CD iewers by die huis. Ek moet hom bietjie soek. Sover techno gaan is die Vengaboys right up there langs die greats soos Scooter. Die song was ‘n hit onder tieners vir die suggestive undertones van die lirieke en die overall sletterigheid wat die song veroorsaak het.

Vengaboys Boom Boom Boom

Die song het so groot impak op my eie rond-fokkery met meisies gehad dat in 2010 toe ek die taak kry om Snorgustus 2010 se Snorgutus Treffers album bymekaar te moet sit was “Boom Boom Boom” een van die songs wat die lys gemaak het. Dit is jammer die lirieke het nie veel meer verduidelik van rond-fokkery as net “Boom Boom Boom” nie. Dit sou gesorg het dat baie ongemaklike sexual situations uit my tiener jare vermy kon word. En die FHM het ook maar fokol gehelp, want hulle het nie ‘n clue wat hulle van praat as dit by seks kom nie.

Anyway, genoeg oor my tienersekskepades. Geniet die week se Tappit Techno Treffer.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *