Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sin With Sebastian – Shut up and Sleep With Me

Ek weet nie regtig waar om te begin met die Tappit Techno Treffer nie. Wat ek jou wel kan sê dat ek gedink het die song was baie cooler back in the day as wat dit nou is. Die video het ek nog nooit gesien tot ek dit nou vir die eerste keer gewaar het nie. Jy mis nie veel nie, behalwe vir die gay dude in sy flashy klere of drag. Gelukkig is daar ‘n dame ook in die video wat bietjie vel wys.

Sin With Sebastian-Shut up and sleep with me

Hierdie is die gesig van meeste Afrikaner omies se grootste nagmerie, of geheime fantasie in sommige gevalle

Nevermind die “Shut up and sleep with me” lirieke is ek seker die raging queen (en ek bedoel daardie nie in ‘n homophobic manier nie, jou doos) in die video het ook baie Afrikaner omies en dominees op hol gehad. Ek self is 100% seker dat my ma die fokol sou gelike het. Ek het die tape met die song op vir haar weggesteek, maar ek het met trots my Marilyn Manson en Metallica CDs vir haar gewys. Snaaks hoe nie eers die duiwel se musiek so erg soos sex en gay mense is vir die Afrikaner volk nie.

You may also like...

2 Responses

  1. PK says:

    Dit was a duidelike treffer en het op vele van van my ‘radio-mix tapes’ gefeature wat ek ek my double tape deck getape het. Ek stem wel saam, hy het ietsie verloor na al die jare….

  2. RocketLou says:

    Hoe verlang ek nou na my jong sorgelose dae!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *