Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf die teken van oorvloed

Ek kry die laaste ruk baie gegrens oor die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies en die foto’s wat ons gebruik. Iemand het selfs nou die dag die Scooter Tappit Techno Treffer report op Facebook oor die foto wat saam die artikel gegaan het ‘n topless dame in gehad het. Ek verstaan nie hoe werk die mense se koppe nie. As jy nie hou van wat hier op gevaaalik.com is nie, moet nie na die site toe kom nie, so eenvoudig soos dit.

Niemand hou ‘n geweer teen jou kop en sê jy moet gevaaalik.com besoek of ondersteun nie. So doen my (en ons almal wat van gevaaalik.com hou) ‘n guns en vat jou gat en fokof. Soos dit in ons terme en gebruiksvoorwaardes sê: “Geen tjankbalies met besems in hulle holle word op hierdie webite toegelaat nie.” As jy ons nie like nie, is dit fine. Moet net nie probeer om dit ons probleem te maak nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf. En laat loop in die comments en laat weet my watter foto die week is jou gunsteling. Hover oor die foto met jou pointer om die nommer te sien.

Vrydag Bederf 20130719

Vrydag Bederf 20130719 (2)

Vrydag Bederf 20130719 (3)

Vrydag Bederf 20130719 (4)

Vrydag Bederf 20130719 (5)

Vrydag Bederf 20130719 (6)

Vrydag Bederf 20130719 (7)

Vrydag Bederf 20130719 (8)

Vrydag Bederf 20130719 (9)

Vrydag Bederf 20130719 (10)

Vrydag Bederf 20130719 (11)

Vrydag Bederf 20130719 (12)

Vrydag Bederf 20130719

You may also like...

4 Responses

  1. CAREL.SCHOLTZ@PILOG.CO.ZA says:

    NO 9, DAAI GESIGGIE MAAK MY MAL

  2. John says:

    almal maak my mal

  3. Bernard says:

    Nommer 9 is definitief die beste man jis daai girl is foookkken mooi :O.. Maar nommer 7 is ook bliksems hot :D. Oh en btw ek kan fokken TEL dankie doos ;). Thanks vir die vrydag bederf man, dis verniet en epic en mense moan nogsteeds?!

  4. RocketLou says:

    Jip, 7 & 9 maak my leke lus!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *