Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jamie N Commons – The Preacher

Jamie N Commons

Jamie N Commons is ‘n blues musician. Ek love blues, goeie donder en die ou se musiek is great. Hy klink dalk of hy al in sy 40’s of 50’s is maar Jamie is eintlik net 24. Hy is gebore in Bristol in Engeland maar het Chicago toe getrek saam met sy familie. Daar was die eerste live show wat hy gesien het ‘n Allman Brothers gig wat sy pa hom na toe gevat het. Jamie het die volgende gesê oor wat hy onthou van die gig:

I have strong memories of strange-smelling smoke and the guy next to us howling like a wolf.

Die is die video vir sy song “The Preacher”. Hy het nog net sy EP uit, Rumble and Sway. As jy meer van Jamie N Commons wil hoor kan jy gerus na sy Soundcloud page toe gaan. Loer gerus na die video vir “The Preacher” hier onder. Ek kan nie wag vir sy eerste vollengte album nie. As jy na van sy ander musiek luister sal jy hoor dat hy nie net jou normale blues ou is nie.

“One hand on the trigger, one hand on the cross. Jesus and his family are two things he’s lost” Powerful!

You may also like...

2 Responses

  1. 5krApn3l says:

    Goeie genade dis goed!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @5krApn3l: Yeah man, fokken goed. Ek het die ding op repeat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *