Monthly Archive: July 2013

Eminem – White America 2

Eminem – White America

Eminem, die rapper wat nie net Amerikaanse ouers gehaat het nie, maar ook my ma. Maar net soos meeste ander ouers het my ma nie Eminem gehaat oor hy wit is en rap nie....

Nirvana – Sappy 0

Nirvana – Sappy

Die song “Sappy” deur Nirvana is oorspronklik in 1993 as ‘n hidden track bekendgestel op die album No Alternative. Die song is sewe keer gerecord in studio maar Kurt Cobain was nooit gelukkig met...

Nuwe Pearl Jam album oppad 0

Nuwe Pearl Jam album oppad

Lekker laat Sondag post. Ek het Vrydag al geweet van die nuwe Pearl Jam album wat hulle aangekondig het via ‘n countdown op hulle website, maar was ongelukkig oppad iewers heen en kon nie...

Nirvana – Heart Shaped Box 1

Nirvana – Heart Shaped Box

Oor die laaste week of wat is ek besig om kliphard deur al my musiek te werk. Dit is nie ‘n kak job nie, ek like musiek. Binnekort begin my radio show (waarvan ek...

Grand Theft Auto V: Gameplay footage 5

Grand Theft Auto V: Gameplay footage

Ons het al die Grand Theft Auto V trailers gesien. Een ding wat wel ook lekker is om te sien is actual gameplay footage. Ons almal weet die CGI in game trailers is gewoonlik...