Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

PHFAT – House of Clashes

Hier by gevaaalik.com is ons geen vreemdeling tot PHFAT nie. En nou het die ounes van PHFAT nie net ‘n nuwe song uit nie maar ook ‘n nuwe album oppad, ‘n vollengte album. “House of Clashes” is die eerste smakie wat ons kry van PHFAT se nuwe werk en soos altyd lyk dit belowend. Laas jaar by Oppikoppi was PHFAT se optredes een van my gunsteling van die hele naweek, hulle live shows is befok.

PHFAT House of Clashes

Happiness Machines is die nuwe album se naam en soos die You Are Going to Die gaan jy dit for free kan download vanaf 22 Julie. Daar is 3 opkomende launch parties: Cape Town Launch PartyPretoria Launch Party en Johannesburg Launch Party. Hier is die video vir PHFAT se nuwe song “House of Clashes”. Dit is ‘n baie vreemde en somewhat creepy video, ek dink dit is awesome.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *