Monthly Archive: July 2013

Breaking Bad Season 5 Teaser Trailer 2

Breaking Bad Season 5 Teaser Trailer

As jy ‘n fan is van Breaking Bad is jy seker bewus dat die laaste helfde van season 5 op ons is en dat die series nou tot ‘n einde kom. Breaking Bad is...

Reeds tyd vir die Stoute Boudjies 3

Reeds tyd vir die Stoute Boudjies

Dinge gaan mal aan die kant. Parties wat gereël moet word, artikels wat geskryf moet word, werk wat gedoen moet word, ek sukkel om kop bo water te hou op die stadium. Dit is...

George St-Pierre Fight Highlights 0

George St-Pierre Fight Highlights

George St-Pierre, of GSP soos hy ook bekend is, is tans die UFC se Welterweight Champion. Hy het sy belt al 8 keer verdedig teen van die beste fighters in sy weight division. Die ding wat...

gevaaalik.com Podcast #23 met Taxi Violence 4

gevaaalik.com Podcast #23 met Taxi Violence

Ons het al vir Taxi Violence op die gevaaalik.com podcast gehad. Net soos laas keer was die podcast fokken baie fun. Ons het die aand voor Taxi Violence hulle show gespeel het by Arcade...

Tappit Techno Treffer: Alice DeeJay – Better Off Alone 0

Tappit Techno Treffer: Alice DeeJay – Better Off Alone

Jis, Alice DeeJay. Dit vat my 100% terug na die dae van Monster Hits en Bump CD’s. Alice DeeJay was groot onder die Tappit Techno Treffers en sy het ‘n hele paar hits gehad....

Random Gevaaalikhede is meer random as politiek 1

Random Gevaaalikhede is meer random as politiek

Die week se Random Gevaaalikhede sluit sommer ‘n foutjie wat die Mail & Guardian begaan het op hulle site ook. Dus hou die submissions aan in kom en ek kan nie voor bly met...

Jy gaan verlief wees op Jess Greenberg 7

Jy gaan verlief wees op Jess Greenberg

Ek wens ek kon my vinger daarop plaas, maar ek weet nie hoekom ek so baie hou van dames wat goeie musiek maak nie. Jess Greenberg is die nuutste een wat ek ontdek het,...

All That Remains – Some of the People, All of the Time 0

All That Remains – Some of the People, All of the Time

Die eerste keer wat ek All That Remians gehoor het was dit die song “Some of the People, All of the Time” en dit het my dadelik laat dink aan Killswitch Engage. Ek het...

Official: Lamb of God South Africa 2014 5

Official: Lamb of God South Africa 2014

Dit is official. Na ons laasweek die nuus gebreek het, kan ons nou 100% confirm dat Lamb of God South Africa 2014 ‘n reality gaan maak vir metal fans hier. Daar gaan twee shows...