Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Limp Bizkit – Ready To Go ft. Lil Wayne

Lim Bizkit het ‘n nuwe video uit, “Ready to Go” en dit feature vir Lil Wayne. Nou ek is nie ‘n fan van Lil Wayne nie (ek is nie ‘n fan van enige persoon wat voel dit is nodig om Lil voor sy naam te sit nie) maar as dit kom by rappers is hy ‘n regte bawler. Gelukkig is sy deel van die song relatief kort en dit is nie te kak nie.

Limp Bizkit Ready To Go ft. Lil Wayne

Dit is vanselfsprekend dat as jy nie ‘n fan is van Limp Bizkit nie, die song niks vir jou gaan doen nie. Maar as jy soos ek in die laat 90’s vroeg 2000’s ‘n tiener was wat Limp Bizkit geluister het gaan die werk vir jou. Die taal gebruik is soos altyd vol kru taal so as jy in ‘n kantoor sit, gebruik maar jou oorfone. Daar is ook ‘n gevaaalike dame. Goeie tye.

You may also like...

4 Responses

  1. RocketLou says:

    Plaas se jy net daar is Tieflike Liete na 2 minute! song nie te bad nie.

  2. Andre says:

    Wes Borland het fokken serious issues! Darm slam hy daai guitar soos ‘n legend!

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Andre: Hy is verseker ‘n snaakse karakter, maar hy het ‘n baie unieke guitar sound en dus is hy awesome.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @RocketLou: En as ek dit gedoen het sou jy nie die video gekyk het voor 2 minute nie. gevaaalik.com gaan nie net oor tiete nie. Hahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *