Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Jack Parow

Van Coke Kartel ft. Jack Parow – Chaos 0

Van Coke Kartel ft. Jack Parow – Chaos

Suid-Afrika se voorste Afrikaans rock band, Van Coke Kartel, se nuwe video vir die song “Chaos” is uit. “Chaos” is die song wat hulle saam met Jack Parow gedoen het en die song kom...

Jack Parow & PHFat – Spring Moederfokker 4

Jack Parow & PHFat – Spring Moederfokker

 STOP ALLES! Jack Parow en PHFat se video vir “Spring Moederfokker” is uit. Dit is ‘n great party song die. Jack Parow en PHFat is defnitief deel van Suid-Afrika se beste rap acts. Plus...

Jack Parow se kersgeskenk vir jou 4

Jack Parow se kersgeskenk vir jou

Jack Parow is ‘n fokken nice ou. Hy was al op die gevaaalik.com podcast en dit is duidelik dat hy ‘n fan is van sy fans. Hy like jou so baie dat hy sommer...

Vanaand by Arcade Empire 1

Vanaand by Arcade Empire

Vanaand by Arcade Empire is dit die Mo ans Sons Gala Party. Ek gaan daar wees verseker want dit gaan ‘n awesome party wees. Van Coke Kartel en Jack Parow op dieselfde aand is...

Jack Parow – Afrikaans is Dood 2

Jack Parow – Afrikaans is Dood

Na ons laas week beskuldig is dat ons besig is om Afrikaans (die taal) afbreek en sleg laat lyk, het ek gedink dat Jack Parow se nuwe video vir “Afrikaans is Dood” ‘n goeie...

Die MK Pendoring After Party 2

Die MK Pendoring After Party

Die Pendoring awards se afterparty vind plaas by The Assembly in Kaapstad. Jack Parow en Bittereinder gaan die live entertainment wees vir die aand. R30 kry jou in by die deur of as jy...

VanFokKingParow 0

VanFokKingParow

As jy iets soek om te doen die naweek wat kom in Pretoria is daar net een plek om te wees. VanFokKingParow is Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar, aKing en Jack Parow. 8 September 2012...