Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Van Coke Kartel ft. Jack Parow – Chaos

Suid-Afrika se voorste Afrikaans rock band, Van Coke Kartel, se nuwe video vir die song “Chaos” is uit. “Chaos” is die song wat hulle saam met Jack Parow gedoen het en die song kom van die Wie’s Bang album af. Van Coke Kartel het ‘n knack om goeie video’s te maak wat perfek saam met hulle musiek werk.

Van Coke Kartel ft. Jack Parow - Chaos

“Chaos” se video is, in true Van Coke Kartel vorm, awesome. Jack Parow lyk soos een of ander toordokter. Dit is een van my gunsteling songs van die Wie’s Bang album af en Francois se vocals op “Chaos” is briljant. Die is die tweede laaste single van die Wie’s Bang album af en vanaf Mei 2013 kan ons nuwe musiek van Van Coke Kartel af verwag.

Van Coke Kartel se Chaos toer vanaf 1 Februarie 2013 se datums en venues is ook op die poster onder die video, vir die gene wat hulle live wil sien.

Van Coke Kartel Chaos Toer

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *