Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vanaand by Arcade Empire

Vanaand by Arcade Empire is dit die Mo ans Sons Gala Party. Ek gaan daar wees verseker want dit gaan ‘n awesome party wees. Van Coke Kartel en Jack Parow op dieselfde aand is nooit ‘n slegte ding nie. Dan gaan daar ook bietjie stand-up comedy wees in die vorm van #KAKFunny sessions en as jy nog nooit vir Melt Sieberhagen, Hannes Brummer of Wener Cloete gesien het nie is dit rede genoeg om ‘n draai te maak.

Daar is nog ander bands en comedians wat daar gaan wees, jy kan almal sien op die poster hier onder. Vir meer info kan jy gerus gaan loer na die Facebook page met al die info. R60 kry jou in. Sien julle daar!

You may also like...

1 Response

  1. February 21, 2013

    […] laaste aand toe comedy Arcade Empire getref het was 'n moerse sukses en met die is die volgende comedy aand om die draai. Kom check […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *