Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die MK Pendoring After Party

Die Pendoring awards se afterparty vind plaas by The Assembly in Kaapstad. Jack Parow en Bittereinder gaan die live entertainment wees vir die aand. R30 kry jou in by die deur of as jy ‘n gas was by die Pendoring Awards dan is entrance vir die after party free.

Ons het ook twee pare kaartjies om weg te gee vir die after party. Al wat jy moet doen is om na die podcast wat ons saam met Jack Parow gedoen het te luister en vir ons sê watse cool nuwe TV gadget Jack vir homself gekry het. Moenie worry nie die antwoord is in die eerste minuut van die podcast. Dan los jy net die antwoord hier onder in die comments. Eerste twee regte antwoorde wen.

Check die video hier onder vir nog info of join die MK Pendoring Awards se Facebook event.

You may also like...

2 Responses

  1. Nico says:

    Netflix vir AppleTV

  2. Wynand says:

    ‘n Apple TV 🙂

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *