Ons Moet Hard Partytjie Hou – Jack Parow ft. Francois van Coke

Na gister se never seen before Francois van Coke video het ek dit goed gedink om “Ons Moet Hard Partytjie Hou” van Jack Parow met Francois van Coke op gevaaalik.com te gooi vandag. Want ons almal weet dat ons hard partytjie gaan hou die naweek. Ek is nou vreeslik lus vir ‘n bier en ‘n lekker 420. Wie is saam met my?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"