Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast met Jack Parow

Saterdag het Marcel en Soutie bietjie gesit en chat met Jack Parow vir die gevaaalik.com podcast. Daar word gepraat oor Jack se nuwe documentary waaraan hy werk, sy nuwe album wat ‘n drinking game gaan by hê, oor vloekwoorde en mense wat te ernstig is oor goed. Daar word ook gepraat oor hoe Jack met sy lirieke opkom. Dit is ‘n befokte podcast gewees.

So gee die podcast ‘n luister en laat jou Maandag sommer beter word. Jy kan die podcast ook download en dit in jou kar luister, of wanner jy gym of net om jou te entertain terwyl jy enige ding doen. Laat weet ons wat jy dink van die podcast deur Twitter, Facebook of los net ‘n comment hier onder.

You may also like...

7 Responses

  1. November 26, 2012

    […] Jack Parow is een van die gene wat al beskuldig is daarvan dat hy Afrkaans sleg laat lyk met sy lirieke. Dus spot Jack lekker met die feit in sy song "Afrikaans is Dood". Danksy die MK MVP's het Jack nou ook 'n snaakse video om saam met sy song te gaan. […]

  2. November 29, 2012

    […] Parow is 'n fokken nice ou. Hy was al op die gevaaalik.com podcast en dit is duidelik dat hy 'n fan is van sy fans. Hy like jou so baie dat hy sommer 'n kersgeskenk […]

  3. May 30, 2013

    […] Jack Parow is nie net 'n Afrikaans rapper nie. Hy is ook 'n fashion designer met sy clothing range […]

  4. August 5, 2013

    […] sal wees oor as jy dit mis. Bittereinder speel Vrydag 00:00 Wesley's Dome Stage en dan 01:00 speel Jack Parow die James Philips Main Stage. Maak seker jy hol van die een na die ander want dit gaan gevaaalik […]

  5. November 19, 2013

    […] is tyd vir vakansie, vir party van ons. Jack Parow het 'n lekker tune en video gemaak om jou sommer nou al in die mood te kry vir 'n vakansie. […]

  6. August 23, 2015

    […] die van julle wat nie weet nie was Jack Parow onlangs op n toer deur Europa waar hy opgetree het by music festivals soos Afro C in België, die […]

  7. January 6, 2017

    […] Jack Parow is nie net ‘n Afrikaans rapper nie, hy (soos baie rappers voor hom) is ook ‘n full on mogul. Jack maak nie net geld uit optredes en verkope van sy musiek nie, hy maak geld uit goed soos Parow Brandy ook. Nie net is baie van Jack se musiek ligjare voor ander Afrikaans “kunstenaars” in Suid-Afrika nie, maar sy besigheids brein is ook ligjare voor portuurgroep. Ek is seker Wynnand Myburg speel ook ‘n rol, maar hoeookal Jack besluit het om Parow Brandy te maak, dit is awesome! […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *