8Jan/130
Jack Parow & PHFat – Spring Moederfokker

STOP ALLES! Jack Parow en PHFat se video vir "Spring Moederfokker" is uit. Dit is 'n great party song die. Jack Parow en PHFat is defnitief deel van Suid-Afrika se beste rap acts. Plus Yolandi Malherbe maak 'n is ook in die musiek video om te spring in 'n nurse pakkie. Wat meer kort die video?
Lekker song. Lekker video. Lekker kyk.
