Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Jack Parow

1

Marteria – Kids (2 Finger an den Kopf)

My kop is op ‘n weird plek. Vir ‘n slag is daar dinge wat ek probeer vermy omdat ek regtig probeer beheer waarop my denke se bandwith gebruik word. Ras-politiek, woke social justice issues...

0

Twee Afrikaans musiekvideos om te check

Goddank vir bands soos Fokofpolisiekar en ouens soos Jack Parow. Sonder hulle sou die Afrikaans musiek maar bra kak gewees het. Wanneer laas het jy Kyknet se musiek kanaal gekyk? Moenie, dit is letterlik...

0

Jack Parow – Boepens Vark

Vandag het ek Jack Parow se nuwe album gekry. Ek is die laaste paar dae in ‘n zone van werk, en graft en konsentreer. ‘n Zone wat nog al die pad gefeul is deur Villains...

Jack Parow – Trouble in Paradys 0

Jack Parow – Trouble in Paradys

Laas week toe ek by Kill City Blues ‘n draai gaan maak het, het Rian Zietsman (Taxi Violence, BEAST) vir my ‘n tune van sy foon af gespeel, die track se naam is “Trouble...

Jack Parow – Bloubek 1

Jack Parow – Bloubek

Jack is terug en soos gewoonlik voel hy ‘n fok wat jy van hom dink. Jack Parow se nuwe album het die naam Nag van die Lang Pette, nie baie moeilik om die connection...

Jack Parow – P.A.R.T.Y 0

Jack Parow – P.A.R.T.Y

Dit is tyd vir vakansie, vir party van ons. Jack Parow het ‘n lekker tune en video gemaak om jou sommer nou al in die mood te kry vir ‘n vakansie. “P.A.R.T.Y” is die...