Babalas – Jack Parow se eerste acting gig

Jack Parow movie

Ja, Jack Parow is nie net ‘n Afrikaans rapper nie. Hy is ook ‘n fashion designer met sy clothing range Parwophernalia, hy het sy eie braai sous en selfs al ‘n fokken boardgame. Nou gaan Jack in sy eerste fliek ook verskyn, Babalas. Dit is ‘n Afrikaans fliek en dit speel af saam met die ouens van die ou Castrol ads. “Ja boet!” “Ja swaer!”, daai ouens. Gister het hierdie trailer op die interwebs verskyn. Check hom en laat weet my wat julle dink in die comments.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"