Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Die Antwoord

Die Antwoord – Ugly Boy 1

Die Antwoord – Ugly Boy

Die Antwoord hou net nie op om my te verbaas nie. Ek het al vir jare ‘n snaakse liefdes verhouding met artists soos Marilyn Manson, Alice Cooper, Kiss en Slipknot. Vir my is die...

Twee weke terug was Dookoom niks 4

Twee weke terug was Dookoom niks

Wie is Dookoom? Het jy al gehoor van Dookoom? Ek het nog nooit eers die naam gehoor voor gister nie. In fact, ek weet nogsteeds nie hoe spreek mens Dookoom uit nie, want ek...

Die Antwoord – Pitbull Terrier 1

Die Antwoord – Pitbull Terrier

Die Antwoord het 23 uur gelede hulle nuwe songe en video gelaunch; “PITBULL TERRIER”. En soos elke video voor die nuwe video gesorg dat Die Antwoord op die hele wêreld se lippe is. Ek...

Die Antwoord – Cookie Thumper 1

Die Antwoord – Cookie Thumper

Die Antwoord se nuwe song en video is uit. Ek het die song nog net een keer geluister en ek like dit. Die video begin met Yolandi Visser se Stoute Boudjies en dit is...

The Making of “Fatty Boom Boom” 0

The Making of “Fatty Boom Boom”

Jy het Die Antwoord se video vir “Fatty Boom Boom” al gesien. Jy het al Die Antwoord se video gesien waar hulle reageer op comments wat die video gekry het. Al wat jy nou...

Die Antwoord – Fatty Boom Boom 3

Die Antwoord – Fatty Boom Boom

Die Antword se musiek video vir “Fatty Boom Boom” het gister die interwebs getref. Dit is soos gewoonlik snaaks, entertaining en slim op ‘n manier. Hulle spot lekker met Lady Gaga en die manier...