Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Antwoord – Pitbull Terrier

Die Antwoord het 23 uur gelede hulle nuwe songe en video gelaunch; “PITBULL TERRIER”. En soos elke video voor die nuwe video gesorg dat Die Antwoord op die hele wêreld se lippe is. Ek love dit video, dit is so weird dat dit awesome is. Ninja het ‘n Pitbull kop en hy is uit om kele uit te ruk. Snaaks genoeg lyk die knaap wat se keel deur Ninja-Pit uitgeruk word baie soos die wannabe ganster en ultra tos rapper Pitbull.

Die Antwoord - PITBULL TERRIER

Ek gaan eerlik wees, toe ek die song die eerste keer hoor, was ek nie so into it nie. Die Afrikaans is baie skaars in die nuwe song. Dit is deel van die rede hoekom ek verlief geraak het op Die Antwoord, oor hulle Afrikaans so goed kon meng met Engels in hulle raps. Tog het ek nou al vandag weer die song so twee keer geluister en “Pitbull Terrier” het verseker op my gegroei.

die-antwoord_donkermag_albumcover

Die nuwe video het ook gekom saam met die bekendstelling van Die Antwoord se nuwe album, getitel Donker Mag. Die nuwe album is nou beskikbaar vir pre-order op iTunes en Amazon. Ek sien uit om te hoor hoe klink die res van die album. Die Antwoord sit baie meer thought in wat hulle doen in as meeste populêre musiek deesdae. Dit wil voorkom of hulle vir Pitbull (die rapper) met die nuwe video die vinger gee. Dit is vir my mooi, amper so mooi soos Yolandi Vi$$er op die cover van die Donker Mag album cover.

You may also like...

1 Response

  1. bokpiel3000 says:

    That’s my jive son Pitbull Terrier!!

    O en ek sal vir Yo landi boogpiel in die maagvette!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *