Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Pitbull Bolognese met Die Antwoord

Die ZA News spam het hulself weereens oortref. In die episode sien ons vir Ninja en Yo-landi in die kombuis. Behalwe as jy onnosel is, is jy seker bewus daarvan dat Die Antowoord ‘n show is. Waddy en Yolandi is nie heeltyd soos wat jy hulle sien op stage of in die videos van Die Antwoord nie. ZA News se Puppet Nation het stadig maar seker my gunsteling local comedy ding geword om te volg.

PITBULL BOLOGNESE

“Pitbull Bobolgnese” is ZA News se video waar hulle spot met die verskil tussen Die Antwoord in hul videos en Die Antwoord by die huis, in die kombuis besig om aandete te maak. Die video wys ook hoe onnosel censorship is, want die woord fuck word ge-censor maar poes nie. Ek het die video nou al ‘n hele paar keer gekyk en ek lag elke keer hardop vir Ninja.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *